Getting married

Nothing wrong with a haiku for a friend getting married in the morning.

Mnr. & Mev. Viljoen

Karen en Wikus
saam op Langebaan se strand
sweer trou hand aan hand.

Foto: Karen Schonken

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2 thoughts on “Getting married”

  1. Ander moontlikheid sou wees ‘Karen en Wikus’ in die ‘openbarende einde’ – soos die kinkel in die Siamese kat se stert… doen nog ‘n paar vir ons Haikoe-bundel asseblief…

Leave a Reply