Category Archives: Afrikaans

Die Rooi Onderbroek

Hier is ‘n storie wat ek minstens ‘n dekade gelede geskryf het. Ek plaas dit nou vir ingeval Jan dalk weer laatnag wakker is.

Die Rooi Onderbroek

 

Dit was ’n snikhete warm Karoodag … die dag van die rooi onderbroek.  Die hittegolwe het soos ’n drukkende teenwoordigheid op die Karoovlaktes gerus. Die doodse stilte van warm en windlose Karoodae wat stadsmense nie ken nie, het in die atmosfeer oorheers.

Continue reading Die Rooi Onderbroek