Die allermooiste Afrikaanse gedigte is nie in Opperman of Brink se afgryslik uitgedunde samevattings nie – nie in drie dele en amper drie duisend blaaie nie. Alhoewel ek goddank bly is om hulle te hê.